Ons eerste nuusbrief 6 November 2024 https://sway.cloud.microsoft/VrIrP1stqCJL0KZO?ref=Link

Die Skouerskuur Koöperasie is deel van Die Welvaart Koöperasies Alliansie Pretoria, en is op 14 Augustus 2024 gestig.  As ‘n Koöperasie doen ons dit anders. Ons behoort aan ons lede en ons doen wat ons lede wil doen. Hulle het stemreg.  Kom kuier saam en besluit dan of jy graag ‘n lid sal wil wees.  Almal is natuurlik welkom – bring gerus ook vriende saam.

Ons doelstelling is om besigheidsmense bymekaar te bring om mekaar te ontmoet, te netwerk en saam te kuier. Op die manier word verhoudings gebou en mense begin met mekaar besigheid doen.

Ons Skouerskuur Byeenkomste vind elke Vrydag (vanaf 17 Januarie 2025) plaas by Zappas Restaurant, Murrayfield, Pretoria Oos, vanaf 14:00.  

Koste: R30 (kos en drankies vir eie rekening).

Elkeen kry die geleentheid om homself voor te stel en van sy besigheid te vertel

Kontak Jacoba op 0765275720 om bywoning te bevestig.

, Get In Touch With  Today

Die Skouerskuur Koöperasie is deel van Die Welvaart Koöperasies Alliansie Pretoria, en is op 14 Augustus 2024 gestig.  As ‘n Koöperasie doen ons dit anders. Ons behoort aan ons lede en ons doen wat ons lede wil doen. Hulle het stemreg.  Kom kuier saam en besluit dan of jy graag ‘n lid sal wil wees.  Almal is natuurlik welkom – bring gerus ook vriende saam.

Ons doelstelling is om besigheidsmense bymekaar te bring om mekaar te ontmoet, te netwerk en saam te kuier. Op die manier word verhoudings gebou en mense begin met mekaar besigheid doen.

Ons eerste Skouerskuur Byeenkoms vind plaas op Vrydag 23 Augustus 2024, by Die Boer Kultuurpark (ou Cowhouse) in Hazeldean, Pretoria Oos.  Vir elkeen wat kom bywoon is daar ‘n verrassing wat wag.

Koste: R30 (kos en drankies vir eie rekening).

Spesiale aanbod vir die dag: T-Been Braai @ R99

Elkeen kry die geleentheid om homself voor te stel en van sy besigheid te vertel.  Daarna kan die wat wil T-Bene braai of iets van die spyskaart af bestel.

Kontak Jacoba op 0765275720 teen Woensdag 21 Augustus om bywoning te bevestig.

, Get In Touch With  Tod

 

 

Terug Terug na bo